ELKEEN WEN 'N SIEL!!
Welkom by die Web Werf van Die Wesrand Herlewing Sentrum "Amazing Love"
 
Die Gemeente wat omgee.
 
As Herderspaar, Het ons die Roepstem van die HERE baie duidelik gehoor, in Februarie van 2008 word Wesrand Herlewingsentrum Gebore.
Ons begin met 'n klein groepie mense op kampstoele in n ingangs portaal van 'n panneelklopper.
 
Sondae Dienste 9:00 en 18:00 
 
Sondae Gedurende Oggend Diens Kingdom Kids
 
Dinsdae Bid uur om 19:00
 
Vrydag Power of Youth om 19:00
 
Voel welkom om enige gebeds versoeke vir ons te e-pos.  Die gemeente sal saam bid vir alle
gebeds versoeke in die bid uur wat elke dinsdag sal plaasvind.  Stuur ons asseblief 'n e-pos indien
u gebeds versoek beantwoord is.  Voel ook welkom om ons bid uur of dienste bytewoon.