Gebeds versoek
Voel welkom om enige gebeds versoeke vir ons te e-pos. Die gemeente sal saam bid vir alle gebeds versoeke in die bid uur wat elke dinsdag sal plaasvind. Stuur ons asseblief 'n e-pos indien u gebeds versoek beantwoord is. Voel ook welkom om ons bid uur of dienste bytewoon.